{"product_id":"n-ander-evangelie-die-christelike-evangelie-deur-n-ander-bril-paperback-1","title":"'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp style=\"text-align: right;\"\u003e\u003ca href=\"https:\/\/reportcopyrightinfringement.com\/\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow\"\u003e\u003cb\u003eReport copyright infringement\u003c\/b\u003e\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e\u003cp\u003eby \u003cb\u003eSandra Grigor\u003c\/b\u003e (Author), \u003cb\u003ePierre Grigor\u003c\/b\u003e (Author)\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e'n Ander Evangelie is die produk van 'n jarelange persoonlik geestelike reis in 'n soeke na die moontlikheid van ('n) alternatiewe interpretasie(s) van die Christelike Evangelie, nadat ek tydens my teologiese studies op Stellenbosch in my lees van Romeine 4:25 uit die Griekse Nestle-Aland Bybel, oor 'n wanvertaling van die teks gestrompel het.Na 'n besoek aan my Grieks professor, waartydens ons beide dit eens was dat dit inderdaad 'n wanvertaling was, het die besef gekom dat daar heel waarskynlik vele sulke vertalings-dilemmas moet wees. Dit het aanleiding gegee tot 'n projek wat amper 30 jaar geduur het.Die boek neem al die dogmatiese pilare van die heersende kerklik teologiese paradigma onder die loep, in 'n poging om vas te stel of daar moontlike alternatiewe interpretasies tot die ter sake Bybeltekste is.Die meeste kerndogmas word hanteer. Dit sluit onder andere in kwessies soos die wedergeboorte, die hel, die hemel, die kruisiging, die wederkoms, die maagdelike geboorte en die wet.Die boek gee moontlike alternatiewe verklarings van die belangrikste tekste waar die onderskeie kwessies hanteer word.Die inhoud is soms kontroversi el, maar vir die ontvanklike leser bied dit troos en hoop en bring dit 'n nuwe opgewondenheid oor die Bybel.Dit maak die Christelike evangelie ook 'n evangelie van insluiting, waar veral die sogenaamd gemarginaliseerdes, 'n geestelike 'tuiste' kan vind.\u003c\/p\u003e\n            \u003cdiv\u003e\n\u003cstrong\u003eNumber of Pages:\u003c\/strong\u003e 200\u003c\/div\u003e\n            \u003cdiv\u003e\n\u003cstrong\u003eDimensions:\u003c\/strong\u003e 0.46 x 9.02 x 5.98 IN\u003c\/div\u003e\n            \u003cdiv\u003e\n\u003cstrong\u003ePublication Date:\u003c\/strong\u003e December 17, 2018\u003c\/div\u003e\n            ","brand":"BooksCloud","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42556709404768,"sku":"9781791848415","price":47.5,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0598\/1922\/9280\/files\/MVBVcG1jSWlwdVJ1Um5WOGxSNk5nUT09.webp?v=1769975737","url":"https:\/\/bijoucc.myshopify.com\/products\/n-ander-evangelie-die-christelike-evangelie-deur-n-ander-bril-paperback-1","provider":"CARIBBEAN CONNECT","version":"1.0","type":"link"}